GEORGE NEWS - A special arrangement has been made for the collection of renewed Driver's Licences.
Pacaltsdorp Licencing Office will be open from Monday to Wednesday between 16:00 - 18:00 for the collection of renewed Drivers Licences.
Please take note ONLY people who have received an SMS in this regard can visit the Driver’s Licence Department in Mission Street, Pacaltsdorp.
The rule of no proof, no pick up, applies and the SMS must be shown prior to you being assisted.
Optel van hernude bestuurslisensies - spesiale reëlings getref
Die Pacaltsdorp lisensiekantoor is van Maandag tot Woensdag oop tussen 16:00 – 18:00 vir die optel van hernude bestuurslisensies.
Let daarop dat slegs mense wat 'n sms in hierdie verband ontvang het, die bestuurslisensie-afdeling in Missionstraat, Pacaltsdorp kan besoek.
Die reël van geen bewys, geen afhaal, is van toepassing en die SMS moet getoon word, voordat u gehelp kan word.
'We bring you the latest George, Garden Route news'