GEORGE NUUS - Helena Burger en Jurgens Jansen van Laerskool Outeniqua het pragtig presteer tydens die WOW-spelfees se distrikskompetisie en deurgedring na die provinsiale kompetisie wat in Stellenbosch gaan plaasvind.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'