Video
GEORGE NUUS - Sewe lede van die polisie-vakbond Popcru het gister tydens hul etensuur onder die waaksame oog van hul kollegas voor die Suid-Kaapse polisiekantore in Plantasieweg, Camphersdrif, betoog. Voorsitter van Popcru in die Suid-Kaap, Charlton Heyns (middel voor), Beauty Stoffel (links), Choice Somagaca en Simphiwe Hadebe sien uit na 'n nasionale optog wat 13 Julie in Pretoria plaasvind.
Die ongelukkigheid hou onder meer verband met 'n tekort aan personeel in gevangenisse en geweld teenoor polisiebeamptes.
Kyk 'n video hieronder:
Die ongelukkigheid hou onder meer verband met 'n tekort aan personeel in gevangenisse en geweld teenoor polisiebeamptes.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'