Lindoor en 'n kollega was op patrollie in 34ste Straat, Zone 7 toe hy die verdagte wat geloop het, genader het.
Die verdagte, wat reeds sy vuurwapen uitgehaal het, het hom twee keer geskiet, deur die ken en in sy regter bo-arm. Die koeël wat sy ken getref het, het sy nek en long deurboor.
Intussen het George Crime Spotters 'n fonds gestig om geld in te samel vir 'n beloning vir positiewe inligting oor die voorval.
Die fonds word hanteer deur Roux Prokureurs en enige donasies is welkom.
Besonderhede van die trust is:
- Roux Prokureurs-trust
- Bank: Absa
- Rek.nr: 4066 495 441
- Takkode: 632005
- Verwysingsnommer:
- FC0063 en die borg se van.
Hy het ook besighede wat skenkings gemaak het bedank vir hul hulp en ander besighede aangemoedig om betrokke te raak.
- Shot policeman still critical
- Opvolg: Polisieman geskiet
- Policeman critical after shooting
- Update: Policeman shot
- Polisieman geskiet
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'