GEORGE NEWS - There is a planned water outage on Tuesday 3 October from 20:00 until Wednesday 4 October at 06:00. This is for alterations to the Blanco potable water bulk supply pipelines.
The following areas will be affected:
- Denneoord
- Camphersdrift
- Glen Barrie
- Fernridge
- Heatherlands
- Heather Park
- Kingswood
- Blanco
- Fancourt
Consumers are requested to please use water very sparingly during this period and for a few hours afterwards to allow the network to stabilise.
Kennisgewing van die onderbreking van die gesuiwerde water toevoer
Die volgende areas sal geraad word:
- Denneoord
- Camphersdrift
- Glen Barrie
- Fernridge
- Heatherlands
- Heather Park
- Kingswood
- Blanco
- Fancourt
Kennisgewing geskied hiermee dat die gesuiwerde water toevoer onderbreek sal word vanaf Dinsdag aand 3 Oktober om 20:00 tot Woensdag oggend 4 Oktober om 06:00 met die doel om veranderings aan die Blanco gesuiwerde water hoofpypleidings te maak.
Verbruikers word versoek om water baie spaarsamig te gebruik gedurende hierdie tydeperk, en vir ‘n paar ure na die tyd sodat die netwerk kan stabiliseer.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’