GEORGE NUUS - Motoriste word gewaarsku dat padversperrings reeds in plek gestel is ter voorbereiding van die Liggiefees wat later vandag begin.
Daar is geen toegang vanaf Coutenay- na Yorkstraat, of van York- na Courtenaystraat vanaf die verkeersirkel, wat dié twee strate verbind, nie.
Motoriste word gevra om alternatiewe roetes gebruik.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'