TUINROETE NUUSFLITS - Dit blyk 'n swaarvoertuig was vanoggend in 'n ongeluk en versper tans die ryvlak op die N2, sowat 5km voor Albertinia (Mosselbaai-kant).
Een baan is oop vir verkeer.
Nooddienste is op die toneel en sal adviseer wanneer die pad weer oopgestel sal word.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Nooddienste is op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'