GEORGE NUUS - Vier leerders van Laerskool Outeniqua het gekwalifiseer om deel te neem aan die derde ronde van die SAMF wiskunde-uitdaging.
Die skool wens hulle baie sterkte toe met die finale toets wat op 8 September plaasvind.
Van links is Ruan Botha, Jacobus Immelman, Liyah Theron en Anina Badenhorst.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'