“Met ons aankoms was daar baie rook in die winkel, maar ons het intussen skoongemaak, opgeruim en doen sake soos gewoonlik,” sê Bekker.
Dis onduidelik of die rowers enige kontant uit die Nedbank OTM gebuit het. Hulle het wel met ‘n laai van een van die kasregisters gevlug. Die laai was volgens Bekker leeg.