Update
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die gemeenskap van Moeggehuur in New Dawn Park se hulle sal aanhou buitebande brand en die pad versper, tot die munisipaliteit 'n positiewe antwoord verskaf soos wat hulle belowe het.
Inwoners Ashley Phillips en Elandre Lamini sê die Go George bus gaan in New Dawn Park bly tot hulle n antwoord kry.
“Ons gaan hier staan, al moet ons dit ook deurnag doen. Ons word elke keer net iets gegee om stil te bly maar niks word voltooi nie.”
Vorige artikel: Moeggehuur wag op antwoorde
Kyk video's hieronder.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'