Gallery Video
GEORGE NUUSFLITS EN VIDEO - 'n Memorandum deur ongelukkige inwoners van Conville, Borcherds, Lawaaikamp en Parkdene word vanoggend aan die onderburgemeester van George, Gerrit Pretorius oorhandig.
Lede van die gemeenskap is ongelukkig dat hulle nie deur GO GEORGE aangestel word nie.
Hulle voel die munisipaliteit moet die busdiens oorneem om almal 'n gelyke kans tot werksgeleenthede te gee.
Die George Herald het met gemeenskapsleier, Cornelius Esau gesels.
Kyk 'n video hieronder.
Die memorandum word oorhandig.
Lede van die gemeenskap is ongelukkig dat hulle nie deur GO GEORGE aangestel word nie.
VIDEO & FOTO'S: KRISTY KOLBERG, GEORGE HERALD-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'