SUID-KAAP NUUS - Inligting is pas ontvang van 'n ernstige ongeluk op die N2 tussen die Stilbaai-afdraai en Albertinia.
Blykbaar is twee persone op die toneel dood.
Die pad is glo tans gesluit.
Motoriste word gemaan om versigtig te wees.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein Karoo nuus'