Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die Olympia Vaardigheidskool het ook op Erfenisdag, 24 September, aan die Jerusalema-dansuitdaging deelgeneem.
Die leerders en opvoeders het tradisionele drag gedra en lekker gedans en pret gehad tydens die opname van die video.
Hazel Human sê hulle het ook 'n program by die skool aangebied waar hulle vir die leerders die oorsprong van Erfenisdag verduidelik het.
Kyk 'n video hieronder:
Leerders saam met onderwysers tydens die hys van landsvlag.
Daphne Kwazi en Shanay Sinclair by die skool se Erfenisdag-uitstalling.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'