Die George-munisipaliteit wou nie kommentaar lewer nie behalwe om te sê dat dit 'n sensitiewe aangeleentheid is.
Die kerkbestuur het na herhaalde versoeke vir kommentaar niks van hulle laat hoor nie. Tydens 'n onderhoud met Risum by die moederkerk wou ontstoke lidmate Risum te lyf gaan en moes hy bontstaan om die houe af te weer.
Hierdie berig is vandag voorbladnuus van die George Mini Ads News.
Lees meer oor hierdie aangeleentheid en AFD-ontwikkelaars se planne in môre se George Herald.
