Die slag het hom sowat 30m ver geslinger.
Die man, wat in die rigting van Groot-Brakrivier na George onderweg was, is met sy aankoms by die hospitaal oorlede.
Die bestuurder van die Volvo, 'n 33-jarige vrou van Blanco, was onderweg vanaf Blanco en het na bewering ingeswaai op die ou lughawe-pad toe die motorfiets haar motor aan die sykant tref.
Sy en die 3 kinders wat saam met haar in die motor was, is nie beseer nie.

Die ongelukstoneel. Foto: Hannes Visser