GEORGE NUUS - Hoërskool Outeniqua is baie trots op sy redenaars en debatteerders. Hulle kan gewis hulle woord doen.
Drie junior en twee senior debatspanne het hulle plek na die semi-finaal van die ATKV se naionale debatskompetisie oopgepraat.
Daar is ook sestien redenaars wat met goeie argumente die beoordelaars beïndruk het.
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'