Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Leon van Wyk van die DA het tydens vandag (Maandag 22 November) se raadsvergadering bevestig dat 'n koalisie ooreenkoms-onderteken is met die VFPlus en die ACDP.
Die drie partye - DA, ACDP en VFPlus, is gelyke vennote.
Dit volg na die DA nie 'n volstrekte meerderheid behaal het in die plaaslike regeringsverkiesing wat op 1 November plaasgevind het nie.
Lees 'n vorige artikel | Update: Swearing an oath
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'