Die saak van 'n Mosselbaai-egpaar, Graeme en Caroline Minne wat aangekla word van R280 miljoen bedrog, is reeds die afgelope ses jaar op die hofrol.
Die egpaar word daarvan aangekla dat hulle die groot bedrag geld van 923 beleggers in en om Mosselbaai gesteel het.
Beleggers van so ver as Kempton Park het ook geld in die skema verloor. Mense het geld in 'n tipe piramiedskema belê met die veronderstelling dat dit op die internasionale mark verhandel sou word. Die beweerde bedrog het tussen 2002 en 2009 gebeur. Maandag sal beleggers begin om teen die Minne egpaar te getuig.
- Fraud case ends after 6 years
- Hoë profiel bedrogsaak op 'n einde
- Minne-bedrogsaak gaan in George voort
- Minne-bedrogsaak gaan steeds voort
- Beleggers begin in hoë profiel hofsaak getuig
- Minne-bedrogsaak kry momentum
- Minne-egpaar weer in hof
- Minne-egpaar môre weer in hof
- Egpaar weer in hof vir bedrog
- Groot korrupsie-saak gaan voort
- R280 mijoen-bedrogsaak gaan voort
- Egpaar in hof vir R280miljoen-bedrog
- High profile trial in court
Meer inligting volg soos dit bekend word.