GEORGE NUUS - Herstelwerk aan die ou tolhuis in die Montagu-pas vorder.
Die ou tolhuis se nuwe dak is byna klaar.
Die geskiedkundige gebou is erg beskadig tydens die brand verlede jaar in Oktober.
Die ou tolhuis en sy nuwe dak vanoggend. Foto: Eugene Gunning
Read a related article: Herstelwerk aan tolhuis begin
'We bring you the latest George, Garden Route news'