Update
GEORGE NUUS - Herstelwerk aan die geskiedkundige Tolhuis het in alle erens begin.
Heel gepas vind dit plaas op Erfenisdag. Mense is welkom om te kom kyk.
Dit vind plaas onder die vaandel van die Vriende van die Tolhuis.
Die Tolhuis is verlede jaar in Oktober erg beskadig in die brande in die gebied.
Herstelwerk aan die geskiedkundige Tolhuis het begin. Die Tolhuis is verlede jaar in Oktober erg beskadig in brande in die gebied.
Nie eers fyn reën kan die geesdrif demp by die ou Tolhuis waar herstelwerk in alle erns begin het. Mense soek skuiling teen die reën en geniet warm koffie en pannekoek. Foto: Eugene Gunning
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'