TUINROETE NUUS - Die Da Gamaskop-polisie versoek Aiden Wiliams (28) of enigiemand wat weet war hy hom bevind om kontak te maak met ao Richard van Eyck (044 606 2218 of 071 470 9542).
'n Lasbrief vir inhegtenisneming is uitgereik vir Williams in verband met 'n diefstalsaak.
Alle inligting sal streng vertroulik hanteer en postiewe inligting sal goed beloon word.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'