GEORGE NUUS EN VIDEOS - Daar is groot belangstelling vanoggend, Vydag 25 Februarie, waar nege residensiële erwe van Fancourt opgeveil word.
Louis van Rensburg was die afslaer, wat teenwoordig was vir Van Rensburgs Auctions.
Alida de Beer het die geleentheid bygewoon en foto's geneem.
Talle belangstelling vanoggend, 25 Februarie, waar die residensiële erwe van Fancourt opgeveil word.
Louis van Rensburg stel die erwe bekend. Foto's en video's: Alida de Beer
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'