GEORGE NUUS - Met Nasionale Vrouedag voor die deur, is dit belangrik vir GO GEORGE-passasiers om kennis te neem dat die Saterdagskedules gevolg sal word op hierdie openbare vakansiedag, Woensdag 9 Augustus.
Vir enige navrae, skakel die GO GEORGE-inbelkantoor by 0800 044 044, of besoek die GO GEORGE Facebook- of webblad (www.gogeorge.or.za) waar alle roetes, kaarte en skedules besigtig of afgelaai kan word.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'