Kliënte en personeel van die vulstasie is met vuurwapens gedreig en forseer om op die vloer te lê.
Die 5 rowers het met 'n aansienlike bedrag geld en lugtyd in 'n kliënt se wit Volkswagen Golf gevlug wat na 08:00 in PW Botha Boulevard gekry is.
Hulle het na wat verneem word in 'n swart Chevrolet Cruze, met 'n CAW-registrasienommer, oorgeklim en weggejaag.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'