GEORGE NUUS - Die blou Nissan Sentra wat vanoggend as gesteel aangemeld is, is vroeër vanmiddag in Sonskynvallei naby Klein-Brakrivier gevind.
Lede van Fidelity Guards het op die voertuig afgekom waar dit geparkeer was by 'n huis in die area.
Die voertuig is by 'n huis in Sonskynvallei naby Klein-Brakrivier gevind.
Vorige artikel: Have you seen this stolen car?
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'