GEORGE NEWS - Please note the George Municipality will not be operational on Youth Day, 16 June, but will be operational from 17 June, under strict lockdown level 3 measures.
- After-hours and emergency number: 044 801 6300
- Dedicated fire emergency number: 044 801 6311
George Munisipaliteit nie op openbare vakansiedag,16 Junie, operasioneel nie, behalwe vir nooddienste
Let daarop dat die George Munisipaliteit nie op Jeugdag, 16 Junie, operasioneel sal sal wees nie, maar sal operasioneel wees op 17 Junie, onder streng inperkingsvlak 3-maatreëls.
- Na-uurse en noodnommer: 044 801 6300
- Toegewyde brandnoodnommer: 044 801 6311
'We bring you the latest George, Garden Route news'