GEORGE NUUS - Chalten Mathews van Maraiskamp se perd, Prinses, het aan die begin van die maand verdwyn.
Volgens hom het hy dit reeds by die polisie en die DBV aangemeld en oral op sosiale media plasings gemaak en gesoek, maar helaas, is sy steeds weg.
Mathews vermoed sy perd is gesteel en vra enigiemand met inligting om hom by 063 584 8873 te kontak.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'