Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Trippel Toontjies-speelskool en -nasorg in Denneoord se loopbaandag het Vrydag baie goed afgeloop.
Juffrou Amelda Lombard sê sy kan sien die ouers het baie moeite gedoen.
Sy sê die kinders droom reeds vroeg al van 'eendag' en sommige weet reeds wat hulle graag wil word, al is dit net om in mamma of pappa se skoene se stap.
Juffrou Amelda Lombard met haar Dolfyntjie-klas (4- en 5-jariges) by Trippel Toontjies in Denneoord. Dit was Vrydag loopbaandag by die skool.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'