GEORGE NUUS - Alle oë in SWD- rugby is vanoggend op die George- burgersentrum gerig. Die unie se jaarvergadering vind vanoggend plaas.
'n Permanente president moet gekies word omdat die vorige president, Hennie Baartman, op die uitvoerende komitee van Saru verkies is.
Die uittredende bestuur het kort voor 09:30 bymekaargekom vir 'n amptelike foto.
Baartman is teenwoordig as verteenwoordiger van Saru. Twee kandidate is genomineer vir die presidentskap, Ben Brinkhuis en Kevin van Wyk.
Die uittredende bestuur het kort voor 09:30 bymekaargekom vir 'n amptelike foto.
Die unie se jaarvergadering vind vanoggend plaas.
Die unie se jaarvergadering vind vanoggend plaas.
Hennie Baartman
Verwante artikels:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'