Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Pacaltsdorp Primêre Skool het vanoggend hul eerste branddril gehad, in samewerking met George Brandweer.
Mnr Marvin September, die veiligheidsbeampte by die skool, sê dit is belangrik vir die skool om sulke veiligheids oefeninge te doen.
“Ons het voorheen al 2 droë drils gedoen, en nou vandag met die brandweer se teenwoordigheid.”
Kyk 2 video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'