GEORGE NUUS - Op dag 43 van die nasionale inperking (Vrydag 8 Mei), net betyds vir Moedersdag, is die blommestalletjie op die hoek van York- en CJ Langenhovenstrate, weer oop vir besigheid.
Dit volg na die eienaar, Suraya Cassiem en haar seun Yusuf, twee dae voor die inperking al hul blomme aan Georgiete geskenk het.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'