GEORGE NUUS - Maak seker dat jy Vrydagoggend 30 Augustus 'n draai maak by die ACVV-dienssentrum op die hoek van Meade- en Victoriastraat in die middedorp se basaar.
Die basaar bied heerlike lekkernye wat insluit regte basaarpoeding, vetkoeke, kleinkoekies, pannekoek, worsbroodjies en 'n manjefieke koektafel.
Die Wit Olifant-tafel bied talle winskopies en die basaar is ten bate van die dienssentrum en Huis Harmonie.
Om vooraf bestellings te plaas, skakel 044 874 5937/8.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'