Gallery
GEORGE NUUSFLITS - 460 daggaplante en sowat 8 gram tik is vanoggend, Maandag 18 Desember, in onderskeie gevalle in die Pacaltsdorp-area gekonfiskeer.
Dit volg na 'n gesamentlike operasie deur lede van Pacaltsdorp-poliese en die K9 Outeniqua-honde eenheid.
2 mense, 'n man en 'n vrou, is in hegtenis geneem vir die besit en handel van tik.
Niemand is nog in verband met die dag gaan in hegtenis geneem nie.
Lees meer in Donderdag se George Herald, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'