Update
GEORGE NUUS - ’n Kersligroudiens sal vanaand, Donderdag 11 Desember, om 18:30 in Voelnesvaringstraat, New Dawn Park, gehou word ter nagedagtenis aan die vrou wat Saterdag in die area vermoor is.
Die gemeenskap word uitgenooi om saam te kom bid, hulde te bring en die familie in hierdie moeilike tyd te ondersteun.
Die inisiatief word aangebied deur die Pacaltsdorp Community Men’s Group, die Pacaltsdorp Leraars Forum en die Pacaltsdorp Community Women’s Group.
Vorige artikel:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’