Video
GEORGE VERKIESINGSNUUS EN VIDEO - Virgill Gericke het sy toespraak begin deur te sê vandag op Vryheidsdag gaan dit erger met die mense as 25 jaar gelede.
Hy sê die PBI is sterk gekant teen korrupsie.
Hy het ook aan transformasie, ekonomiese groei, beter onderwysstelsel en die behuisingskwessies geraak.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'