Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - George-burgemeester, Melvin Naik, het vroeg vanoggend sy kruisie by die Blanco-gemeenskapsentrum getrek.
Hy moedig almal wat geregistreer is om op te staan en te gaan stem.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'