Advertorial
MOSSELBAAI NUUS - Adler’s Nest Aftreeoord in Hartenbos het verskeie verskille teenoor die algemene aftreeoorde, bv.
• Gemeenskapsentrum met ‘n superette, warm swembad, gimnasium, apteek, wassery, biblioteek, sonkamer/vuurherd, saal, outobank, koffiewinkel… ens.
• Alle gebruik is ingesluit by maandelikse heffing. n Maandelikse heffing is p/persoon en nie per huis of eenheid @ R750pppm
• Troeteldiervriendelik.
• Verhitte buite swembad.
• Ongeveer 500 vrugtebome en ‘n groentetuin vir almal se gebruik en genot.
• Huise is eietitel en woonstelle deeltitel, met ander woorde dit is jou eie.
3 Slaapkamer ensuite met binne braai, see en bergsig; Pryse vanaf R3 550 000
Woonstelle: Pryse vanaf R1 045 000
Kontak Loretta de Moor by 082 928 0262
Lees meer by www.adlersnest.co.za