Advertorial
HARTENBOS SAKE NUUS - Adler’s Nest Aftreeoord in Hartenbos het verskeie verskille teenoor die algemene aftreeoorde.
Byvoorbeeld:
- Gemeenskapsentrum met ‘n superette, warm swembad, gimnasium, apteek, wassery, biblioteek, sonkamer/vuurherd, saal, outobank, koffiewinkel… ens. Alle gebruik ingesluit by maandelikse heffing.
- Maandelikse heffing is p/persoon en nie per huis of eenheid @ R750pppm
- Troeteldiervriendelik.
- Verhitte buite swembad.
- Ongeveer 500 vrugtebome en groentetuin vir almal se gebruik en genot.
- Huise is eietitel en woonstelle deeltitel, met ander woorde dit jou eie.
Slegs 11 huise nog beskikbaar.
Pryse vanaf R1 595 000
Woonstelle nou beskikbaar met pryse vanaf R 995 000
Kontak Loretta de Moor By 082 928 0262
Lees meer by www.adlersnest.co.za
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'