GARDEN ROUTE NEWS - Due to the prolonged Eskom power outage in Uniondale, the Municipality is experiencing challenges with infrastructure and communications. (Cellphone towers have no power.)
George Fire and Disaster Services is putting measures in place to resume communications with Uniondale. Limited communication is now possible.
Water outage
Due to the prolonged Eskom power outage and a valve failure, there is currently no water supply in Uniondale and Haarlem.
The valve failure is being addressed. A generator has been put in place to support the Water Treatment Works.
"We apologise for the inconvenience and will restore the water supply as soon as possible."
Uniondale, Haarlem en omgewing: Kommunikasie- en Infrastruktuur-uitdagings
As gevolg van die langdurige Eskom-kragonderbreking in Uniondale, ondervind die Munisipaliteit probleme met infrastruktuur en kommunikasie. (Selfoontorings het geen krag nie.)
George Brand- en Rampdienste stel maatreëls in plek om kommunikasie met Uniondale te hervat. Beperkte kommunikasie is nou moontlik.
Wateronderbreking
As gevolg van die langdurige Eskom-kragonderbreking en 'n klepfout, is daar tans geen watertoevoer in Uniondale en Haarlem nie.
Die klepfout word aangespreek. 'n Generator is in plek gestel om die Waterbehandelingswerke te ondersteun.
"Ons vra om verskoning vir die ongerief en sal die watertoevoer so gou as moontlik herstel."
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’