Saturday 05:15
clear sky
Tomorrow:
broken clouds 16°
George
Vanjaar se dans-eisteddfod het hul hekke wawyd oop gemaak vir die kunste. Sang- en drama-studente in die Suid-Kaap het vir die eerste keer 'n geleentheid gehad om hier deel te neem. Altesaam agt dansskole, verskeie drama studente aan plaaslike laerskole, sowel as privaat inskrywings en vier plaaslike musiekskole het deurgedring na die gesogte gala-vertonings waar die room van die verskeie items aan die publiek ten toon gestel word. Die vier gala-vertonings het verlede Vrydag en Saterdag, 15 - 16 Oktober plaasgevind.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald