Om daarvan te droom om eendag 'n ruimtetuig te bou, wil gedoen wees. Maar dit lyk of die taak redelik maklik gaan wees vir wiskundekop, Marcus Buxmann van George. Hy het Vrydag 31 Julie by die gr. R-leerders by George Preprimêr gaan kuier as deel van hul ruimteweek-leerplan. Die klein lyfies was baie opgewonde oor die kuier en was gereed met klomp vrae vir die skugter Marcus.
George | 11941 |
---|---|
Mossel Bay | 7386 |
Knysna | 4803 |
Oudtshoorn | 4001 |
Bitou | 2745 |
Hessequa | 1951 |
Kannaland | 880 |
Garden Route Total | 33707 |
Vote submission failed. Please try again later.