Saturday 14:15
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Daar's 'n tyd om te kom en 'n tyd om te gaan. Ná 35 jaar in diens van die Suid-Afrikaanse polisie het die tyd aangebreek vir adjudant-offisier Martin Peterse (59) om die tuig neer te lê. Peterse, wat onder sy kollegas beter bekend is as Sweetie, het in 1983 by die spoorwegpolisie aangesluit. 'n Jaar later word hy na die lughawe verplaas. In 1986 word die spoorwegpolisie met die Suid-Afrikaanse polisiediens geïntegreer en in 1992 begin Peterse by die George-honde-eenheid.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald