Saturday 02:14
clear sky
Tomorrow:
broken clouds 16°
George
Pacaltsdorpers het gewys wat vir hulle belangrik is. Die boodskap was duidelik: julle vat nie aan ons strand nie! Sowat 150 mense het verlede Vrydag 28 Januarie aan ‘n vreedsame protesoptog vanaf die watertoring in Beachweg tot by George-munisipaliteit deelgeneem. Die aksie volg na optrede van die polisie en munisipale wetstoepassingsbeamptes op Oujaarsdag, 31 Desember 2021, toe tente en ander kampgereedskap deur die owerhede gekonfiskeer is. Geen kampeerdery word op die strandgebied toegelaat nie, net by die aangewese kampeerarea verder van die see.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald