Gallery
GEORGE NUUS - Luidkeelse toejuigings het onderwysers van Hoërskool Outeniqua gisteraand begroet tydens ‘n uitstekende aand van vermaak waarin hul in die kollig getree het as talentvolle sangers, musikante en dansers.
Vir die eerste keer in baie jare was hulle die sterre van ‘n ware skouspel van lig en vuurwerke voor 'n stampvol skoolsaal.
‘n Hele produksiespan het gesorg vir ‘n gladde vertoning onder leiding van Elna Pretorius as regisseur.
Vir meer foto’s besoek die galery.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'