GEORGE VERMAAK NUUS - Aanhangers van Leon Gropp kan hom op 26 Februarie op die planke van die George-kunsteteater in aksie sien.
Gropp was deel van 'n mansgroep, Hi-5 wat die land plat getoer het en selfs 'n optrede saam met Nataniël gehad het in die Royal Albert Hall in Londen.
In 2007 het hy deel geword van die kitaarduo, CH2. Meer inligting oor kaartjies is beskikbaar op sy Facebook-blad.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'