Breaking News
GEORGE NUUS - Weens die ekstreme weer en vloede is die galakonsert van die Lentereeks middaguurkonserte wat vanaand, Maandag 22 November, sou plaasvind, gekanselleer.
Die organiseeerders vra om verskoning vir moontlike ongerief, maar vertrou dat die musiekpubliek die ongewone omstandighede sal verstaan.
LEES MEER: Galakonsert van Lentereeks
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'