5-Jarige dogtertjie vermoor: Verdagte vas

Beamptes van die George forensiese patologie dra die liggaam van Natalie uit. Foto: Brümilda Swartbooi

GEORGE NUUSFLITS & VIDEO - Die polisie het vanoggend, 16 Februarie om 02:00, 'n 31-jarige man van Syferfontein in hegtenis geneem in verband met Natalie Baartman (5), van Syferfontein, se moord.
 
Die deurbraak is vanmiddag tydens 'n mediakonferensie by Pacaltsdorp-polisiestasie deur Generaal-majoor Oswald Reddy bekendgemaak. 
 
Voorlopige inligting dui daarop dat die verdagte bekend is aan die familie, sowel as die slagoffer. 
 
Hy sal na verwagting Maandag in die hof verskyn. 
 
 
Kyk hieronder na 'n video.
 
 
Klik hier vir vorige artikels:


Your Comments
Back to Top

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald