spanne van die Oos-Kaap en die Westelike Provinsie ook aan die tweedaagse toernooi deelgeneem.
Op die eerste dag het die visse mooi saamgespeel in die sterk wind en is in die meeste sones goeie vangste behaal. Van der Merwe het in sone drie 'n goeie sak met 32 vis van 28 kg geland, Dit het hom in daardie stadium die