Afgesien van waardevolle ondervinding wat hulle opgedoen het, het hulle ook goed gevaar. Palm Tyres en Third Generation was die borge van die span se tennishemde.
Die meisies van die o/11-SWD-tennisspan het aan 'n SA toernooi in George deelgeneem. Afgesien van waardevolle ondervinding wat hulle opgedoen het, het hulle ook goed gevaar. Palm Tyres en Third Generation was die borge van die span se tennishemde.