GEORGE NUUS - Van Kervel Skool het die rugbyseisoen op 'n hoë noot afgesluit deur die liga vir die LSEN SWD vir o. 16 sowel as o. 18 te wen.
Die o. 18 eerste span is:
Ray Lammert, Geraldo de Vries, Bryce Bailey, Edley Chrstians, Reagan Ambrose, Hadley Benjamin, Rowan David, Kaywin Micheals, Feagan Arendse, Korne Vis, Lihle Matyamu, Edgar Carelse, Etin Malgas, Charles Terblance, Henrico Jansen, Elrico Jansen, Daan Louis Gerber (afrigter), Aidon Gijana, Alexander Meyer, Jaimie Smiles, Theo Jacobs (afrigter),
Die o.16 span is voor, van links: Ethan Stoltz, Chris Herbst (afrigter), Saleni Ngwanya, Gershwin Mattews, Fabian Josephs (afrigter), Wayline Meyer, Anwilll Petersen en Louis Lourens (afrigter). Agter: Marsihano Aweries, Jaden Durrheim, Gerhard Bouwer, Gideon de Bruin, Quintin Visser, Montell Williams en Chad Stroebel.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’